Wednesday, December 26, 2007

GOD BEWYS SY LIEFDE TOT ONS

Afrikaans

"God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondars was" - Romeine 5:8

"Die Here vertraag nie die belodte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering mort kom." - 2 Petrus 3:9

"God is lig, en geenduisternis is in Hom nie." - 1 Johannes 1:5.

"Weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie?" - 1 Korinthiërs 6:9

"Sonder bloedvergieting vvind daar geen vergifnis plaas nie." - Hebreërs 9:22

"Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed." - Openbaring 1:5b

"Beteer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang." - Handelinge 2:38

"As iemand in hristus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge hrt verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword." - 2 Korinthiers 5:17

"Sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot allr lydsaamheid en lankmoedigheid mrt blydskap, en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak hrt om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig" - Kolossense 1:10-12

No comments: