Monday, June 25, 2007

DIE HERE SE TAFEL - (KOMMUNIE)

Afrikaans

R.S. Mills


Enige iets wat van die Here Jesus is moet ons nooit bereken as van "min belang." Ons praat van daardie dinge wat Hy gekies het as `n direk bevel as "ordinansies." Die tradisies van mense is van min belang, maar die dinge wat deur die Here gestig is, is baie belangrik, en moet nooit verwaarloos word nie. Dit maak nie regtig saak of ons 'n gebou het om in te aanbid. Dit is gerieflik, maar die gebou is nie nodig vir dien en vir die redding van mense nie. As ons aanbid op die Here se dag; as ons leer dat mense moet weder gebore word deur die water en die gees in die doop deur onderdompeling; as ons die dood, begrafinis en opstanding van die Here onthou in die gemeenskaps diens; hierdie dínge is belangrik. Dit deel met ewigheid en waar ons dit sal deurbring. Hulle is almal ordonansies van die Here Jesus Christus. Terwille van hierdie feit, dit is belangrik dat ons getrou, en korrek, onderhou, die gedagtenis wat genoem word "kommunie" of die "Here se Tafel."

‘N ORDINANSIE VAN DIE HERE JESUS CHRISTUS

Hierdie gedagtenis het nie begin deur mens. Dit het begin met die Seun van God. Met sy instelling het Hy gesê, "doen dit so dikwels as julle dit drink tot my gedagtenis: 1 Korinthiers 11:25b.

As dit van mens gewees het, sou dit van baie min belang was as ons sy onderhouing verwaarloos. Ons kan die gedagtenis hou of dit vergeet net soos wat ons kies. Maar, dit is 'n waardige gedagtenis wat van ons verwag word om dit te hou "totdat hy weer kom." Dit is aan ons gegee terwille van en om ons te onthou van Sy groot Iiefde vir ons, Dit is 'n knoop wat ons in `n volle kontak hou met Hom. Sonder dit, historie het dit geproef dat mense wegdrywe van hulle Here en is geestelik verlore. Dit is nooit moontlik om `n geheime of "vrye vrug" Christen te wees nie. Ons albei behoort aan Hom om te onthou op daardie feit, of ons behoort glad nie aan Hom nie. Ons band is verseker, en ons dryf weg net soos wat n skip los kom ven sy ankers en dryf gou weg op die rotse en is verlore!

Die Apostel Paulus sê; "Want ek het van die Here pntvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat díe Here Jesus ín die nag waarín Hy verraai is, brood geneem het; en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gese: Neem, eet; dít is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis. Net so ook die beker na die ete, met die woord Híerdie beker is die nuwe testament ín My bloed; doen dít, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis. Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drínk, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. Wie dan op onwaarige wyse dierdie brood eet of hierdie beker van díe Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here. Maar die mens moet homself beproef en so van die brood eet en uit die beker drink. Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink 'n oordeel oor homself, terwyl hy die líggaam van die Here nie onderskei nie. Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikes, en `n aantal het ontslaap." (1 Kor. 11:23-30)
 
DIE HERE SE TAFEL IS `N TYD VIR:

Gemeenskap - (1 Kor. 10:16-17) Die beker van danksegging wat ons met danksegging seen, is dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus rne? Die brood wat ons breek, is dit nie die gemeenskap met die ligaam van die Christus nie? Omdat dit een brood is is ons almal een liggaam want ons het almal deel aan die een brood." Die apostel Johannes gebruik soortgelyke terme as hy se, "as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed brink nie, het julle geen lewe in julleself nie. Hy wat my vlees eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom opwek in die laaste dag." (Johannes 6:53-54)

Hierdie gedagtenis trek almal bymekaar vir een doel. As ons deel is van die liggaam, en ons kom bymekaar om die Here te onthou, dan moet ons in eenheid wees met mekaar. `n Liggaam is `n eenheid homself. Ons is een in Christus. "Ons is baie maar een brood, en een liggaam. (1 Kor. 10:16) Paulus het die Galásiërs gese, "Want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.'' (Gal. 3:27) God het sy Seun gestuur om vir almal te sterf want Hy het almal lief. (Johannes 3: 16) Hy wil he almal moet een wees. (Johannes 17:21)

Her-inwyding - Onder die Messiaanse verbond, voordat die priester in die tabemakel kon ingaan, moes hy eers sy liggaam seremonielik bad om homself te reinig. Hy kon nie wag om voor God te kom as hy seremonie "onrein" is. Nadat hy hom gereining het, kon hy staan tussen God en die mens as middelaar. Ons ook, voordat ons paslik was om voor God te kom moes ons eers vir ons reinig van die water en die Gees. (Johannes 3:5) Hierdie onderdompeling in water vir die vergifnis van sondes, word genoem "doop" na die Griekse woord vir onderdomel, "baptizo." Terwille van daardie reiniging, het ons nou die voorreg om voor God te staan as ‘n "heilige priesterdom," gereinig. Laat ons daardie toewyding hemu elke week as ons na die Here se Tafel kom, ons moet onsself ondersoek dat ons kan hemu word.

Gedagtenis - Die doel van gedagtenis is om weer iets tot ons gedagtes te roep, paar sentraal gebeure of `n ding. Daardie sentraal feit en gebeurtenis in Christendom is Jesus Christus wat gesterf het, was begrawe, en het weer uit die dode opgestaan. Hy lei die weg vir alle mense. Watter wonderlike "Goeie Nuus!" Dit is the "Evangelie!"
As ons die Here se Tafel hou, dan kyk ons af in die grai soos die Here gelê het en ons onthou sy dood. Ons neem aan die brood en die vrug van die wynstok, en onthou dat sy liggaam was gebreek op die kruis en sy bloed het gestort as betaling vir ons sondes. En; ons kyk op soos die opgestaande Christus wat opgekom het uit die graf en opgevaar het na sy hemelse Vader huis om met sy vader God te wees. Ons is gesê om dit te doen "totdat Hy kom" en onthou dat ons Here kom terug op die wolke van die hemel `n triomfantlike Heer!

DIE HEER SE TAFE.L IS `N PARMANENTE TOEKOMS IN SY KERK

`n Gemeenskap wat nie sy hoof of vinder onthou nie , kan nis as betroubaar beskryf word nie. Jesus Christus is die hoof van die ker4c. Hy het gese, "totdat Ek kom." Ek onthou `n baie duurbare sister in die Here, wie, alhoewel sy sou sterf van kanker, solank as wat sy dit kon maak; was sy elke week by die Here se Tafel om deel te neem om gou met Hom te wees. Twee weke voor haar sterf, was sy nie meer bekwaam om die trip te maak nie so die ouderlinge het die gedagtenis na haar geneem. Minder as twee ure voordat sy geroep was om haar Here te ontmoet, was sy aan Sy Tafel met baie van haar broers en sisters in die Here op haar kant. Dit is wat Hy beteken as Hy, se, "totdat ek kom." Dit is geen wonder dat haar mans ons vertel het van haar blydskap daardie laaste Here se Dag in die more as hy haar reg maak vir die dag se dinge. Sy was gereed, betroubaar, ywerig om haar Here te ontmoet.

DIE HERE SE TAFEL IS `N ERNSTIGE SAAK:

Dït moet nie verwaarloos word nie - Die boek van Handelinge in konneksie met die aktiviteite van die kerk, sê dat hulle het volhard "standvastig in die apostels se leríng en gemeenskap, en díe breking van díe brood, en in die gebede. Die N.I.V. taal gebruik die woorde "het hulleself toegewy." Hierdie mense was betroubaar, het dit in die eerste plek in hul lewens geplaas. Daar was geen verwaarlosing van hul pligte.

Die institusie van die Here se Tafel is van so groot belang dat dit in detail geskryf is in Matthéüs, Markus, Lukas en in 1 Korinthiërs. As God se Woord iets herhaal, moet ons kennis neem van sy ernistigheid!

Hierdie was die fokus punt van die eerste kerk se aanbidding. Toe die Apostel Paulus na Troas gekom het, het hy geweet dat die Christene sou bymekaar kom vir die onderhouing van die Here se Tafel op die eerste dag van die week, so het hy `n volle week gewag om in staat te wees om hierdie gemeenskap met hulle by te woon en met die Here rond om die tafel. (Handelinge 20:7)

Nie om verag te word nie - Sommige Christene kom om die tyd van die Tafel te gebruik as maar net `n fees soos die heidene wanneer hulle hul, afgode aanbid. Hulle het selfs dronk geword en die armes uitgelaat uit hul gemeenskap: Paulus was ontevrede met hulle omdat hulle hul eie huise het om in te set, en uitnooi wie hulle kies. Hierdie is `n gedagtenis ete en nie `n heiden fees nie! Hulle het geeet en gedrink tot hul eie veroordeling.

Dit is nie die woorde wat gespreek word by die tafel wat die onderhou heilig nie. Dit is nie die fisiese breek van die brood as iemand die woorde herhaal nie, "dit is my liggaam wat vir julle gebreek word: doen dit tot my gedagtenis." Daar is niks vergeet met die gewoonte as ons dit onthou as `n gewoonte, en nie 'n deel van die Here se bevel nie. Dit is nie of dit "die vrug van dié wynstok" is of bederf of vars, wit of rooi, alhoewel indivudue het hul verwysings. Dit gaan nie oor die gebruik van een koppie of meer. Die belangrike ding is, dat ons die doel van die gedagtenis "ONTHOU." Herroep ons in ons gedagtes weer die Here se gebreekte liggaam en gestorte bloed as ons bymekaar kom? (1 Korinthiërs 11:29)

Dit is `n saak vara die hart - As die hart van die Christen nie geraak is nie, dan word die waameming `n spot en leeg: God het Sy Seun vir ons gegee! Daardie Seun was gekruisig op `n Romeinse kruis vir ons, dat ons die vergifnis van sondes mag hê. Hierdie dinge moet ons onthou en erken.

As ons feil om gierdie dinge te onthou, ons maak maar net ‘n spot van die gedagtenis en die veroordeling is dood en siekte as ons aanhou. Wie dan op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink ‘n oordeel oor homself, terwyl he die liggaam van die Here nie onderskei nie. Daarom is daar onder julle baie sieklikes en swakkes, en ‘n aantal het ontstaap.

Dit is dieselfde as om van die geloof te gaan en verlaat die byeenkoms soos sommige mense doen. (Heb. 10:25) Dit is vir lewens dat ons getrou deel neem aan die Here se Tafel. Jesus Christus het beveel dat ons dit doen, en dat ons dit op ‘n waardige manier doen, onrhou Sy dood tot Hy weer terug keer vir ons. Is u hart reg? Dit kan nie wees as u die Here se Tafel laat verwaarloos of dit nie onthou as ‘n gedagtenis vir Hom.

Hierdie dood is meer ernstiger as ‘n dood as gevolg van ‘n groot siekte. Groot siekte effek net hierdie lewe; geestelike dood sluit ewigheid in! Ons mag versoek word deur te sê dat God is baie kwaai met ons. Nee, dit is nie so nie.

As ons spot met die dood van die Here Jesus, dan is ons slegter as dardie wat op Golgota bymekaar gekom het en geskree het, "Kruisig Hom!" Hulle het Hom nie as verlosser geken nie. Ons weet. Selfs as ons Hom ken en selfs sy kruisiging vir ons verwerp. Baie van daardie wat teenwoordig was op Golgota het bekeer van hulle sondes en het Christene geword. Ons word gesê toe Apostel Petrus gepreek het op Pinkster, baie van die wat hom gehoor het, "Toe hulle dit hoor, is hulle diep in die harte hetref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders?" (Handelinge 2:37)

"En Petrus se vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang," . . . "Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op daardie dag omtrent drieduiswnd siele toegebring." (Handelinge 2:38,41)

Baie van hulle het bekeer en was gered. Baie Christene sal nie bekeer nie en sal aanhou om die Here Jesus te spot in die veragting van Sy gedagtenis. Hy het gesê dat hulle siek sal word en sterf terwille van hierdie sonde. Om die Here te ken en afdraai na die pad van sonde, is soos ‘n verk wat terug draai na die vuil modder-poel waar hy terug gaan mon te grawe vir voedsel in die modder en veiligheid!

WAT MOET ONS DOEN?

Ons most die Here se Tafel nader met 'n gees van self ondersoeking. "Maar die mens moet homself beproef en so van die brood eet en uit die beker drink. Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink `n oordeel oorhom self, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie. Daarom is daar onder julle baie swakkes en sieklikies, en `n aantal het ontslaap." (I Kor. 11:28-30) Dit is waarlik 'n eenvoudige saak om onsself te ondersoek en ons gedagtes plaas op die doel van die gedagtenis. Die skrifte sê, "Want as ons onsself beoordeel het, sou ons nie geoordeel word nie. Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld geoordeel word nie." (I Kor. 11:31-32)

Broeders, laat ons onsself dissiplineer by die Here se Tafel dat ons waarlik die liggaam Van die Here mag sien daar en ontvlug die dissipiliene van die Here wat die ongehoorsame kinders verdien.

Ons het `n weeklikse afspraak met die Koning: 'n uitnodiging van die Here Jesus. Niks anders kan so belanrik wees vir ons. Maar, laat ons self vir ons dissiplineer om daardie weeklikse afspraak te onderhou in 'n waardige manier sodat ons versterk kan word liewer as om te verswak

No comments: