Saturday, April 26, 2008

GOD SE WOORD VERTEL -

0605 -Afrikaans

GOD SE WOORD VERTEL
DIE GELOWIGE HOE OM AFVALLIG WORD TE VERMY

G. Faull

Meeste van ons het daardies geken wat die naam van Christus "genoem het en weer terug geval het in die manier van lewe waarvan _ dan hulle gekom het. Satan is nie dood nie. Hy leef grootliks en hy verlei nog altyd met die lering van bedrog, die belofte van `n goeie tyd, of net die apatie om die lewe te leef soos dit kom. Ons, onsself mag ook al die wegdrywe van dinge wat ons ken ondervind het. Hoe kan ons dit voorkom? 'n Konsiderasie van hierdie feite van afvallig word kan ons help om aan die Here Jesus vas te hou.

MOONTLIKHEID

Erken die moontlikheid van afvallig word. Is dit nie ironies met daardies rondom ons wat terug gedraai het om te proef dit is moontlik om afvallig te word! Openbaarlik, om afvallig te word is nie net moontlik nie, maar dit kom dikwels voor. God se mense was gesê, "Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en kindskinders bekend maak." (Deut. 4:9)

Die sout kan sy smaak verloor. Die saad kan verstik word tussen: die dorings. Een kan sy hand aan die ploeg sit en terug kyk. Een kan skipbreuk van die geloof ly. Paulus het gese dat sommige weggedrai het na die Satan. Die liefde vir geld kan veroorsaak dat iemand afdwaal van die geloof. Daar is mense soos Demas wat die teenwoordige wereld lief gekry het. Ons moet oppas dat ons slegte harte ons nie weg neem van God nie. Ons kan verhard word deur die verleiding van sonde. Ons moet daarvoor vrees dat ons nie kort kom bv die beloofde rus.

`n Wortel van bitterheid kan opspring en ons besmet. Dit kan kom dat ons weer verwar word in die wêreld sodat ons einde erger word as die begin. Ons kan wegdraai van God se gebooie. Ons kan oortreë en nie in die lering van God by nie. Ons kan ons eerste liefde verlaat. Dit is moontlik om terug te draai soos die vark om weer in die modderpoel te gaan rond rol. Hierdie beskrywings is die beskrywings van die Skrifte. Om die moontlikheid van val te verloën is die hoogte van onkundigheid: "Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie." (I Kor. 10:12)

VEROORSAAK

Oorweeg die veroorsaak van afvallig word. God se oorvloedige voorsienings kan veroorsaak dat iemand Hom vergeet. God moes Israel waarsku dat hulle Hom mag vergeet. Hy het hulle gesê: "Sodat julle nie miskien eet en versadig word nie en mooi huise bou en woon nie, en jou beeste en jou kleinvee vermeerder en jou silwer en goud vermeerder, ja alles wat jy het, vermeerder _ en jou hart hom dan verhef, dat jy die Here jou God mag vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het;" (Deut 8:12_14)

Wanneer iemand nie in teenspoed is nie, hy kan God maklik vergeet en dink dat wat hy het was gevra deur sy eie vindingrykheid. Soos Jesurun wat "vet geword het," baie verlaat die God wat hulle gemaak het. "Toe het Jesurun vet geword en agterop geskop _ jy het vet geword, dik geword, spekret geword _ en jy het God verwerp wat Hom gemaak het, en die steenrots van sy heil geminag." (Deut 32:15) Jesus het geleer dat terwille van ongeregtigheid, die liefde van baie sal koud word. (Matt 24:12) Hy het ons geleer dat die sorge en rykdom van hierdie wereld sal veroorsaak dat somige gelowiges verlore sal gaan. Hy het gesê dat beproewings en vervolging sal veroorsaak dat qelowiges afvailig word. `n Terug keer na daardie dinge wat ons lief het _ persone, plekke, of besittings _ kan veroorsaak dat ons kan terug draai. Onthou die vrou van Lot!

Ander verwerp die geestelike waarheid, verwysing na fisiese brood, en draai weg van Jesus. (Joh 6:66) Die liefde vir geld, populariteit, lntelleksie trots, sekssuele toestemming, eie_wil, en mismoedigheid kan veroorsaak dat andere terugval. Baie struikel oor die aksies, gesindheid en die arrogante van ander Christene. Baie val onder die kuislike hand van God. Gewoontes, vermaak, metgeselle, okkupasies, vooroordeel kan ons weg lei van God.

Dit is nie net as iets kwaad in homself het dan iei dit ons af na die pad van verderwing. Iemand kan terugdraai om sy vader te begrawe. Iemand kan betrokke wees in `n plaas wat hy verwerf. Iemand mag nog sy osse voer voed. Hierdie is nie kwaad nie. Hulle is juis die eksuuses wat mense gee om nie vir Jesus te kan volg nie, maar hulle kan ook redes wees vir afvallig word. As hulle jou hart wegdraai om die Here te volg, hulle word die redes dat jy sal uitlos dit wat Christus vir jou het.

Die pad is reguit en smal. Ons moet ons "des te meer beywer om ons roeping en verkiesing vas te maak." (2 Pet 1:10) Ons moet in ag neem

No comments: