Saturday, April 26, 2008

HOE OM DIE BYBEL TE STUDEER

0607 - Afrikaans

Seth Wilson

"Hoe om te" kan verwys na programme, metode, en help, of na beginsels, ervare, en oefeninge deur wie dit reg gedoen word. Baie metodes is beskikbaar. Maar die doel bly dieselfde: om te verstaan. wat God ons offer en leer, en dit te gebruik om Hom tevrede te stel en te verheerlik. In hierdie boeke deel ons nie baie met metode nie, as met beginsels en oefeninge wat lei na korrek interpretasies en gebruik van die Bybel.

Hoe ook al, beginsels en reëls sal nie die werk vir jou doen nie. Hulle help as gids vir ons pogings. Hulle is gidslyne wat ons help van wegdwaling van die pad, waarin 'n ware kommunikasie is wat gemaak is in die vorm van menslike taal.

METODE OM MEE TE BEGIN

1. Stel 'n tyd vas vir studie; plaas dit in jou rooster waar dinge van minder belang dit nie aanhoulik volprop nie.

2. Berei 'n plek: dit help om gunstige toestande te hë en `n plek waar jou gewoonte van studie groei.

3. Kry `n paar gereedskap, verseker `n Bybel wat jy kan lees. `n Standhoudende vergelykings met verskillende vertallings kan van baie waarde wees. Woorde verandering help om die regte idee aan die gedagte te bring. Hulle ooreenstemming bewys wat duidelik en seker is in die teks. Kry `n Bybel wat in paragrawwe is. Vermy om net een vers te lees, gebruik dit asof dit `n paragraaf is.

As jy een soos hierdie gebruik, wees baie versigtig om te weet waar die regte paragraaf begin. Moenie elke vers lees as `n eenheid op sy eie gedagte nie. Lees al die sinwe, en lees hulle met hul konneksie met mekaar, in die aanhoudende lyn van die skrywer se gedagte. Jy sal ontdek dat baie verkeerde idees 'n gewoonte geword het, by die oefen om te probeer uitbrei en aanpas op die een vers, sorder om die skrywer se lyn te sien van sy gedagte, waarvan die een vers maar net 'n beperkte deel is van sy uitdrukking.

Bybel woordeboeke kan help, en by geleentheid kan hulle mislei. Verwysings boeke van mense is foutief. Bybel handboeke gee gewoonlik help en informasie omtrent elke boek van die Bybel, wat betekenis kan byvoeg by `n leser se belange en verstand.

4. Werk op 'n plan; stel 'n paar doele vas. Maak dit buigbaar.

5. Maak notas. Voorsien notaboekies of leêrs vir die maak, hou en gebruik van notas in ons studies.

6. Gee vastige aandag. Wees ywerig en hou aan.

7. Hersien en gebruik wat jy geleer het.

8. Vind en korrek jou foute soos wat jy meer leer.

9. Studeer saam as `n groep. Dit is baie hulpsaan om die Bybel met ander Christene te studeer. Ons verstaan dit eintelik beter om die ander te help, om dit in die taal van die skrywer te sien wat hy sê. Om belang te stel om anders te help verskaf `n goeie Christen motivering vir pogings en aanmoedigings, wanneer die werk verstom en verwaarloos mag lyk. God het ons bestem om sy lerings te leer en oefen in die gemeenskap met mekaar.

REGTE GESINDHEID EN DOEL

1. Verlang om te wil weet wat leer die Bybel.

2. Verwag om iets verstaandbaar te ontvang. Verwag om te leer en gebruik wat God ons gee. Gebruik jou intelligensie om elke waarheid te sien. Dan plaas tesame in jou gedagtes al die idees en feite, met verwagtinge en opbouing en vermeerder jou begrip.

3. Wees gewillig om dit te laat wees wat dit is en sê wat dit eintlik bedoel was om te sê. Jy kan op `n wyse manier ondersoek dat die Bybel God se Woord is, maar ons kan dit nie lees met die gedagte dat ons die waarheid van God's woord kan oordeel nie, om te verwerp wat ons nie te vore geken het nie. Ons kan nie God vertel wanneer Hy reg of vergeet is nie. Hy moet ons sê.

4. Het nederigheid en eerlikheid wat nie die Bybel voorskryf wat dit moet sê nie, of om sy bestemde mening te verdraai. Ons moet enige duidelik ons eie gedagte minder vertrou as wat ons enige duidelike boodskap van die Bybel minder vertrou.

5. Vind die feite voordat jy jou eie sienswysa vorm. Moenie eers jou sienswyse vorm dan kyk jy net vir die woorde en frasse wat lyk dit onderhou jou sienswyse.

6. Soek antwoorde vir vrae uit die Bybel homself, met eerlike lees.

Moenie tevrede wees met menslike tradisies, veral as dit ‘n swak onderhoud het met die teks waarmee jy dit aanheg.

7. Het `n vertroue dat dit waar is, dat dit onbestaanbaar en harmornes is, dat dit geneem was om verstaan te word, sodat ons geduldig aanhou lees in die hoop van om dit te verstaan en dit bymekaar te kry.

8. Erken dat dit 'n verbond is vir ons van God om te ontvang, om deur dit te lewe, en op dit te steun vir ons toekomstige erfenis.

9. Erken dat die skrywers van die Bybel het 'n betekenis in gedagte , wat ons nodig om dit te moet vind. Enige een het die reg om die skrywer se bestemde gedagte te vind, maar geen een het die reg om dit `n betekenis te gee wat verskillend is nie. Die oorspronklike betekenisse verander nie, alhoewel ons verstand van dit mag vermeerder, of die stroom gebruik van sy woorde en sinne mag verskillend wees. As die woorde waarby ons die Bybel vertaal het (of sy betekenisse uitdruk) verander in betekenis met die mense met wie ons praat, dan moet ons ander woorde kies om te gebruik in ons blootstelling, wat sal die oorspronklike betekenis van God se openbaring bewaar.

WAT IS DIE REGTE INTERPRETASIE?

Dit is wat die skrywer bedoel het om te sê. Ons doel is om die dinkende uitdrukkings te lees, as een wat, `n betekenis in gedagte het. Ten minste, in die eerste, ons moet nie dink aan ons verlange of wat die woord aan ons doen nie, maar liewer om `n goeie gebruik te maak van die skrywer se taal, waarin by ons waarheid en verstaand gee. Vertaling is nie `n uitwerking of verduideliking (sekerlik nie verandering) wat die skrywer gesê het nie; dit is om die boodskap aan ons te gee: Verdere ondersoek van die vak van die boodskap mag begeerbaar wees na ons dit gelees het; selfs dit mag ons help om seker te wees hoe goed ons dit gelees het. Maar die interpretasie, spreek streng, is eenvoudig om goed te lees wat hy geskryf het.

Baie van dit wat genoem was "interpretasie" van die Bybel is gebaseer op die probeer slag dat dit nie kan geneem word op die gesigs waarde, dat dit nie duidelik en gewoonlik uitdruk wat waar is nie of wat ons behoort te glo omtrent dit. Mense het probeer om agter sy woorde "betekenis te vind verskillend van dit wat uitgedruk is. Sommige van hierdie mense het sy vereiste verwerp as die bonatuurlike openbaring van God. Hulle vertaal 'n verklaring van feite nie as `n verslag van wat nie regverdig nie, geen ervarings nie, geen intelligensíe nie, nie eerlik nie. Probeer hard om nie van sy spore af te gaan nie. Hoe beter jy die leier ken en die grond wat hy bedek, hoe beter kan jy volg.

HULPSAME METODES EN OEFENINGE

1. Maak 'n voorlopige studie van die boek. Vind uit so goed as wat jy kan wie het dit geskryf? aan wie? wanneer? vir watter doel? om by watter situasie in te pas? onder watter situasie in te pas? Onder watter verbond of dispensasie of goddelike genade?

2: lees in `n vinige opname, `n vlugtigheid van die hele boek, om die sakke te vind waarmee gedeel word, die hele plan van die bedeking die hoof beklemtoning en sentraal van die heelal, en rigtings van die skrywer se doel.

3: Maak `n skets van die hoof seksies en lyne van ontwikkeling.

4. Lees `n seksie om die vrag te vind waarvoor dit bestem is om te antwoord. Skryf die vrag uit en kyk vir al die antwoorde wat jy kan vind. Neem kennis van enige woord, frasse, of idees wat moelik is om te verstaan, sodat jy dit kan opkyk in die verwysingsboeke en hulle oplet in jou verdere lees, of gesels dit met ander studente.

Onthou die leestekens en volg dis grammatieke struksies van die sinne. Nie woorde nie, rnaar sinne, is die ware eenheid Van die betekenis. Die betekenis en vors van `n woord is grootliks aangedaan by die konneksies wat dit het met ander woorde, deur die doel van die skrywer op die tyd, en die teenoorgestelde wat hy in gedagte het vir elke instansie. Woorde is die stene en planke waarvan `n huis van betekenís gebou is; grammar ís díe ontwerp waardeur dit bymekaar gesit is om `n huis te maak in plaas van `n hoop. Wat die skrywer dink oor dinge wat deur sy woorde ontwerp is word gewys in die grammar wat hy gebruik. Die struktuur van sy sinne wys ook hoe hy voel oor die dinge waarvan hy praat.

Kyk vir die manier waarin hy dink, die spesifieke gedeelte van gedagte wat hy in sienswyse het: Hou jou gedagtes in die raamwerk van die venster wat hy vir jou oopmaak met sy sinne rigting van gedagtes.

Een van die beste oefeninge om enige boek te studeer of seksie is om `n skets van dit te maak en skryf 'n verkorte frasse oor dis dinge wat hy meeste probeer om te se. Hou dan aan om die skets vermeerder em maak die frasse om alles te se wat hy se, met dieselfde beklemtoon en gebeur het nie maar as ‘n slim fabel, `n ware, betekenis waarvan besluit moet word op die basies van ons filosofie en werklikheid, nie in die nugter manier verklaring van die Bybel se skrywers. Hierdie soort van "vertalings" begin met die verwerping van die verslag en sy openlike mening, en probeer dit om iets te maak wáarvoor dit nooit bestem was om te wees nie.

Maar daar is anders wat glo dat die Bybel het `n bonatuurtike oorsprong en spesiale bedekte betekenisse verby wat openlik uitgedruk is in sy taal. Enige vertaling is onbetroubaar wat `n mening van buite af neem en dit in die gedeelte bring in plaas van om die skrywer se woorde te vind in sy boodskap.

HOE IDENTIFISEER ONS DIE SKRYWER SE IDEE?

Hy het dit vir ons uitgedruk in sy woorde, in die vorm van sy sinne (die manier hoe die woorde saam gevoeg is in verband met mekaar), en in die lyn van gedagte soos dit gevolg word in die ínhoud. Ons kan ons denkbeeld laat vermeerder met sy idees deur die omstandighede die presiesheid van sy situasie, en so vind ons sy doel vir skrywe. Ons kan die presiesheid van sy gedagte toets deur die vergelyking van paralelle gedeeltes, _ ander verklarings op dieselfde vak deur gelyke skrywer.

Die ware interpretasie is die een wat die skrywer pas, die lesers se oogmerk, die toespraak van die situasie, soos die woorde gebruik is die spraakkuns van sy sinne, die veroorsaak van sy gedagte, die teenstelling wat hy uitgedruk het of die begrepe, van die res van die Skrifte. As ons 'n betekenis vind wat goed pas en dit lyk so seker, as die enigste een wat kan pas op alle maniere, dan kry ons die gevoelens dat hierdie interpretasie nodig is, dit is die enigste een wat ons moet glo dit is waar. Enige interpretasie wat geheel en al nie nodig is nie, is baie twyfelagtig.

Interpretasie deur 'n streng lesing van die skrywer se sinne, is soos wat jy `n geestelike spel speel "wat die skrywer volg." As ons presies die pad volg wat hy geneem het, dan deel ons sy ondervinding daarin. As ons afgaan vanaf die pad wat hy vir ons gemerk het, dan breek ons die reëls van die spel, want deur dit te doen deel ons nie in sy ondervinding nie. Ons probeer om `n ander leier te word in plaas van ‘n na volger. As ons weggaan op ons eie gedagtes lyn in plaas van om hom te volg, dan skryf ons ons eie skrif in kompetisie met hom. Om sy woorde te gebruik vir ons gedagtes in plaas van te se sy betekenis is gedagte. Laat die Bybel die Bybel vertaal. Vermeerder jou verstand van `n woord deur al sy gebruike en betekenisse van die Bybel te onderhou; neem kennis van die verskille van geskeide gedeeltes, en moenie `n woord verwag wat elke keer dieselfde dinge meen nie. Voeg by jou begrip van een gedeeltes wat `n ander gedeeltes sê van dieselfde vak; maar wees ook,versigtig om een gedeelte te gebruik om ander mee te verwag, en dit dan weghou van die gedagte wat dit bestem was om te sê. Laat elke gedeelte se wat dit behoort om te sê en dan ons gedagtes vervul met die vak waarmee dit deel.

Hou aan om te oefen, om te groei, en versamel 'n ware kennis en verstand.

No comments: