Saturday, April 26, 2008

'n STUDIE IN CHRISTEN DOOP

0096 - Afrikaans

Darrel D. Malcom

Die redding wat deur Jesus aan die mens gebied word is ontvang deurgeloof in Hom (Romeine 1:16; Hand. 16:30,3). Dit is nie iets wat onskan verwerf of verdien nie maar is beskikbaar gemaak tot ons deur dieliefde en genade van God (Efesiërs 2:8,9). Ons enigste hoop is om teherken dat ons sondaars is, en dat deur Sy volmaakte lewe, dood vir onssonde en opstanding krag, Jesus het gekom om ons middelpunt van reddingte wees. Ons word gered deur geloof in Hom alleenlik te hê.

Maar geloof nodig 'n soort uitdrukking. Veronderstel die huis waarinu woon slaan aan die brand, jy sal gou verantwoordelik optree. Netsoook wanneer iemand vertroue in Jesus Christus sit en Hom sy lewe aanneem het (Johannes 1:12; Openbaring 3:20) wat nuut geloof gevind het isveronderstel om 'n uitdrukking in aksie te hê.

In die Nuwe Testament leer ons dat die vroeë gelowiges hulle geloofin Jesus uitgedruk, he eerste in bekering (Hand. 2:38; 26:20), in 'nbegeerte om te verander van hul lewe en gewoontes deur God te behaag.Hulle het hul geloof uitgedruk in woorde van ope belydenis (Rom. 10:10;Matt. 10:32,33) voor beide ander gelowiges endie werêld. Baie gou hethul ook hierdie geloof in die doop uitgedruk. (Hand 2:41; 8:36_39;16:31_341.

Die Nuwe Testament spreek meer as 100 keer van doop. Enig een waternstig oor Christen gehoorsaamheid is dit is nodig om Christen doop teverstaan. Nie elke Nuwe Testament verwysing is in dierdie studieingesluit nie ('n goeie ooreenstemming sal dit alles geel, maar hierdieis voldoende vir 'n basiese verstand.

Die gedrukte verse kan beter vertaal word deur dit te studeer in dieverband (die verse wat vooraf gaan en volg) on seker te wees van dieoorspronklike betekenis. Die gedrukte teus is uit die NuweInternasionele vertaling. Hierdie studie soek om te leer wat voorafgaandeChristendoop, wat die vorm enbetekenis van rlie aksie van doop, en wat was die resultate vanChristen doop.

Nou asseblief biddend studeer, antwoord elke vraag tot jou eietevredenheid, laat toe dat God jou leer deur Sy woord.

Matt. 3:13_17. Toe het Jesus van Galiléa na die Jordaan, naJohannes gekom om deur hom gedoop te word. Maar Johannes het Homernstig teë gegaan en gesê: "Ek het nodig om deur U gedoop te word, enkom U na my toe?" Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: "Laat ditnou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul." Daarnahet hy Hom toegelaat. En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit diewater opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien dieGees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom. En daar kom 'n stemuit die hemele wat sê: "Dit is my geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehaehet." (Sien ook Markus 1:9_11; Lukas 3:21,32: Johannes 1:29_34).

Waarom het Jesus gesê Hy moes gedoopword?

Watter twee betekenis volle tekens gaan saam met die doop van Jesus?

Waarom dink jy dat Johannes in die Jordaan Rivier gedoop het? (SienJohannes 3:23).

Matthéüs 28:20. En Jesus het nader gekom en met hullegespreek en gesê: "Aan my is gegee alle mag in die hemel en op aarde.Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in dienaam van die vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle omalles te onderhou wat ek julle beveel het. En kyk, ek is met julle aldie dae tot aan die voleinding van die wêreld."

Onder wie se mag is die "groot opdrag" gegee?

Volgens hierdie vers, wat moet doop voorafgaan?

In wie se nam(e) moet die doop gedoen word?

Wat moet die doop van ‘n navolger volg?

Wat is die belofte vir iemand wat geglo en gedoop is?

Markus 16:15,16. En Hy het vir hulle gesê: "Gaan die helewêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. Hy wat gloen hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, salveroordeel word."

Aan wie moet die evangelie boodskap verkondig word?

ln die orde van hierdie vers, wat moet die doop voorafgaan?

Watter waarskouwing is verbonde aan weiering om in Jesus te glo?

Wat is die belofte aan iemand wat beide geglo en gedoop is?

Hand. 2:36_41. (Petrus preek in gesê) "Laat dan die hele huisvan Israel sekerlik weet dat God Hom Here en Christus gemaak het,hierdie Jesus wat julle gekruisig het." Toe hulle dit hoor, is hullediep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê:"Wat moet ons doen broeders?" En Petrus sê vir hulle: "Bekeer julle, enlaat elkeen van julle gedoop word in die naam van Jesus Christus totvergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Geesontvang. Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal watdaar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep." En met baieander woorde het hy hulle besweer en vermaan en gesê: "Laat julle reduit hierdie verkeerde geslag." Die wat toe sy woord met blydskapaangeneem het, is gedoop; en daar is op die dag omtrent drie duisendsiele toegebring.

Wat moes die doop voorafgegaan het?

ln wie se naam moet hulle gedoop word?

Vir watter twee redes of versekerings was hulle beveel om gedoop teword?

Vir wie is die belofte gegee? Sluit dit jou ook in?

Hand. 8:5,12. (Sien Hand. 8:4_13). En Filippus het afgekom in'n stad van Samaria en Christus aan hulle verkondig maar toe hulleFilippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk van Goden die naam van Jesus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel asvroue.

Wat was die boodskap wat aan die Samaritane gepreek was?

Na hulle die boodskap geglo het, wat die Samaritanse manne en vrouegedoen?

Hand. 8:34_39. (Sien Hand. 8:26_39). En die hofdienaarantwoord en sê vir Filippus: "Ek bid u, van wie sê die profeet dit, vanhomself of van iemand anders?" En Filippus het sy mond geopen en vanhierdie skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig enterwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle by water, en diehofdienaar se vir hom: "Daar is water, wat verhinder my om gedoop teword?" Toe se Filippus: "As u glo met u hele hart, is dit geoorloof."En hy antwoord en sê: "Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is."En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in diewater afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop. Entoe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippusskielik weggevoer, en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, wanthy het sy weg met blydskap gereis.

Wat was die boodskap wat deur Pilippus gepreek was?

Hoe het die hofdienaar sy geloof in woorde uitgedruk?

Hoe het hy sy geloof in aksie uitgedruk?

Watter vorm van doop word in hierdie afdeling van skrif verduidelik?

Hoe het die hofdienaar gevoel na hy gedoop was?

Neem notisie dat die Gees aktief in hierdie ondervinding

(8:29), maar die gehoorsaamheid vsn die doop was "in water." Sienook Hand 10:44_48.

Hand. 16:29_34. (Sien ook Hand. 16:16-34). En toe hy liggevra het, spring hy na binne en val bewende voor Paulus en Silas neer.En hy het hulle nabuite gebring en gesê: "Menere wat moet ek doen omgered te word?" Toe sê hulle: "Glo in die Here Jesus Christus en jy salgered word, jy en jou huisgesin." En hulle het asn htim die woord vandie Here verkondig en aan almal wat in sy huis was. En in dieselfde uurvan die nag het hy hulle wonde gewas, en hy is onmiddellik gedoop, hyen al sy mense. Toe bring hy hulle in sy huis en sit hulle 'n maaltydvoor, en hy het hom verheug met sy hele huisgesin dat hy tot geloof inGod gekom het.

Wat het Paulus en Silas aan die tronkbewaarder vertel, to: hy gevrahet, "Wat moet ek doen om gered te word?"

Watter boodskap was aan die tronkbewaarder eh sy gesin gegee?

Hoe het die tronkbewaarder bekering gewys ('n verandering van harten handeling) teenoor Paulus en Silas?

Wat was die rede vir die blydskap van die tronk bewaarder en sygesin?

Hoe gou was die tronkbewarder en sy gesin gedoop na hulle geglo het?

Hand. 22:10,16. Vergelyk met Hand. 9:1_19; 22:1_16; 26:9_20(Paulus vra aan Jesus) "Wat moet ek doen Here? Het ek, gevra." (Ananiashet aan Paulus gesê) "En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat, joudoop en jou sondes afwas, terwyl jy die naam van die Here aanroep."

Wat was aan Paulus gesê om te doen?

Wat was die gevolg deur gedoop te word?

Wat word bedoel "deur sy naam" aanroep?

Romeine 6:3_7. Of weet julle nie dat ons "lmal wat in Christus Jesus gedoop is,in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met begrawe deur die doop indie dood, sodat netsoos Christus uit die dode opgewek is deur dieheerlikheid van die Vader, ons ook so in 'n nuwe lewe kan wandel. Wantas ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid migheid aan sydood, sal ons dit tog ook wees deur die' aan sy opstanding, aangesienons dit weet datons oue mens saam gekruisig is so dat die liggaam vandie sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou diennie _ Want hy wat g_ esterf het is geregverdig van die sonde.

Neem in ag dat die doop is "in sy dood" waar Jesus sy bloed gestorthet. Vergelyk die met Johannes 19:34; Kol. 1: 19,20; 1 Pet. 1: 18, 19.

Hoe in die vorm van doop verduidelik ons 'n begrafnis en 'nopstanding?

Neem in ag hoe goed onderdompeling van n persoon in water nodigheidhê vir 'n gelykenis van die dood, begrafnis en opstanding hier beskryweword

Kan jy aan enige ander vorm dink of handeling wat die gelukenis voorsien?

Kol. 2:12,13. Omdat julle saam met Hom begrawe is in diedoop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werkingvan God wat Hom uit die dode opgewek het. En julle wat dood was deurdie misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het hy saam met Homlewend gemaak deur dat hy julle al die misdade vergeef het.

Watter vorm van doop druk dit die beste uit "begrawe met Hom" en"opgewek met Hom"?

Wat word van ons sonde wanneer ons "lewend met Christus"?

(Neem in ag dat in doop ons "begrawe en opgewek is met Hom"; drukuit wat gebecur met ons geestelik julle was "dood in julle sonde" en"God het julle lewend gemaak in Christus" :

Galasi*rs 3:27 (26_28)...Want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christusbeklee.

Wat is die belofte aan daardie "wie in Christus gedoop is"?

I Petrus 3:21. ...Waarvan die teë beeld die doop ons nou ookred, nie as 'n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as 'nbede tot God om 'n goeie gewete deur die opstanding van Jesus Christus.

Volgens hierdie versie, wat is die gevolg van doop?

Sou dit leer deur net hierdie vorm van doop te doen genoeg wees?Waarom of waarom nie?

As ons 'n skuldige gewete het om nie te doen wat ons behoort om tedoen, of om te doen wat ons weet is verkeerd, hoe sal ons ‘n "goeirgewete" hê? Hoe het dit betrekking tot dierdie versie?

HERDOOP: Hand. 19:3_5. (1_7) Em Hy vra hulle: "Met watterdoop is julle dan gedoop?" En hulle antwoord: "Met die doop vanJohannes". Daarop sê Paulus: "Johannes het met die doop van bekeringgedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo iri die een wat n'a homkom, dit is in Christus Jesus." En toe hulle dit hoor, is hulle gedoopin die naam van die Here Jesus.

Hierdie is die enigste geval van "herdoop" in die Nuwe Testament.Skynbaar was hierdie vorm van die vorige doop reg, maar dit was gedoenvir 'n verkeerde doel of betekenis.

Dui dit aan dat 'n persoon weer gedoop word as die vorm of rede hoehy gedoop was nie ooreen stem met die vereistes wat die skrifie aangeenie? Waarom of waarom nie?

NOG NERDER AANTEKENINGE:

Die Nuwe Testament was oorspronklik in Griekse taal geskryf. ‘Nstudie van die betekenis van woorde in die oorspronklike Grieks ishulpsaam om te verstaan wat Jesus en die apostels geleer het van diedoop.

Die Griekse woord vir "sprinkel" is ''rhantizo" (of 'n soort vormvan die werkwoord). Dit is gebruik in die Nuwe Testament vir sprinkelvan bloed en van as (Hebreërs 9:13,19, 20) maar nooit vlr doop.

Die Griekse woord vir "uitstort" is "cheo" (of n soort vorm van diewerkwoord). Dit is baie kere gebruik in die Nuwe Testament (Matt. 26:7_ salf; Lukas 10:34 _ oilie en wyn; Hand: 2:17,18 _ Die Gees; ens.)maar Nooit gebruik vir doop.

Die Griekse woord "baptisma" is die naamwoord vertaal "baptism" inonse Engelse vertalings. Dit beteken "die proses van oordompel,onderdompeling." Volgeris die Expository Woordeboek vanNuwe Testamentiese Woorde deur W.E. Vine. Die werkwoord vorm is"baptizo" wat van die Griekse. woord " bapto", beteken "om in te druk".W.E. Vine beskryf "baptizo"as "gebruik was tussen die Grieke on aan tedui die verkleurling van 'n kledingstuk. Seder dien Jesus en diedissipels het altyd die woord "onderdompel" of "indruk" gebruik wanneerhulle van doop, die vorm was verstaan deur die woord wat gebruik was indie oorspronklike taal.

'N patroon word gegee vir ons in die Nuwe Testament waarin elkepersoon wat in Jesus Christus geglo het as die Seun van God, hulle hethulle geloof uitgedruk in bekering of wegdraai van hul sonde (Hand.2:38; 26:20), deur openlik te bely hul geloof in Jesus Christus (Hand.8:37; Rom. 10:10), en in die aksie van Christen doop. Netsoos iemandbehoort die verlede af te sterf en om weergebore te word in JesusChristusr daar was die herinnering dat Jesus aan die kruis gesterf hetvir ons sonde, was begrawe in die graf, en opgestaan uit die dode. Dieaksie van Christen doop op sy beurt druk uitvoering tot die Jesus inbegeerte om te sterwe met Hom in sonde en in deling in opstanding uitdie water netsoos Jesus opgewek uit die dode. Die water was ook 'nherinnering van skoonmaak van waarna hulle gesoek het. Dit is die bloedvan Jesus Christus wat ons red van ons sonde (Mattheus 26:28) en na onsgedoop is in sy dood (Romeine 6:3) waar die bloed gestort het, doop iseen van die maniere hoe God die reinende bloed tot ons lewe toepas.

Hersien asseblief wat jy geleer he van hierdie skriflesings en kykof jy gedoop is soos die Newe Testament leer. Onthou dat Jesus onsbeveel het om te doop (Mattheus 28:19; Markus 16:16) en ook geleer het,as julle my lief het bewaar my gebooie (Johannes 14:15).

No comments: