Saturday, April 26, 2008

TIEN RËELS IM ‘N SUKSESVOLLE CHRISTRLIKE LEWE TE LEI

0074 - Afrikaans

RËEL NOMMER EEN:

D. DeWelt

Besef dat sukses in die Christelike lewe hang af van diebereidwilligheid van die Christen om alle pogings aan te wend om virChristus te lewe.


Filippense 3:13,14. "Broeders, ek reken nie dat ek die self gegryphet nie: maar eending, ek vergeet die dinge wat agter is en jaag na diedeel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in ChristusJesus."


Filippense 2:12b,13. "Werk julle heil uit met vrees en bewing, wantdit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na Sywelbehae."


RËEL NOMMER TWEE:


Studeer die Bybel Sistematies.


A. Doen dit gereeld elke dag op 'n bepaalde tyd. (Soggens is woonlikdie beste tyd).

B. Die Bybel kan of die volgende metodes gestudeer word.

1. Die Boek Metode _Dit is om 'n boek deeglik deur te leesop een tyd (Een kan begin met Johannes of Handelinge).

2. Die Onderwerp Metode _Dit is on te studeer wat die Bybelsê oor sekere onderwerpe, soos onderwerpe oor doop, geloof, liefdeofferande of die kerk. Boeke wat handel oor onderwerpe of 'nkonkordansie is tot hulp in hierdie metode van studie.

3. Die Karakter Metode _'n Karakter word gekies (b.v.Abraham, Moses, Petrus, Paulus of Jesus), en dit is voordelig om 'nkonkordansie of kruis verwysings Bybel te gebruik in hierdie metodesvan studie om sodoende gouer skrifgedeeltes na te slaan waar meldinggemaak word van die karakter wat jy gekies het. In die gebruik vanenige van bogenoemde metodes is dit belangrik om in gedagte te hou datdie voordeel wat jy verkry uit die studie sal net so groot wees soos jydit toepas op jou persoonlike lewe.

C. Tydens Bybelstudie vra en beantwoord die volgende vrae metbetrekkings tot die skrifgedeelte wat jy studeer.


l. Wie is dit watpraat?

2. Vir watter doel?

3. Onder watterperiode?

4. Met wie wordgepraat?

5. Onder w"tter omstandighede?


RËEL NOMMER DRIE.


Daaglikse Gebed.


Filippense 4:6. "Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertesin alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God."

A. Bid op 'n BEPAALDE _TYD ELKE DAG. Dit mag verskeie tye gedurendedie dag wees, maar hoe dikwels dit ook mag wees, maak seker dit geskiedop die bepaalde tyd wat deur jou bepaal is en laat niemand jou tydverhinder nie. Baie hou hul tyd van gebed saam hul Bybelstudie tyd.

B. Maak jou gebed DOELGERIG (Spesifiek). Bid vir definitiewe personeof doewitte. Paulus maak melding van die Romeinse Christene in sy gebedvir die kerk in Rome (Romeine 1:8). Bid vir alles, jou blydskap asookjou hartseer; onthou God ken alles van jou en wil jou graag help inelke fase van jou lewe. Werp jou laste op Hom want "Hy gee om vir jou."

C. Bid in volkome NEDERIGHEID EN ONDERWERPING aan die wil van God.Wanneer God Sy wil geopenbaar het in Sy Woord dan kan ons moedig dietroon.van genade nader en dan staan op God se beloftes en verwag om teontvang wat ons vra. Maar as Sy wil nie geopenbaar is nie moet onsonself toevertrou aan Hom wat regverdig oordeel en bid dat "Sy willmoet geskied" en ons moet bereid wees on Sy wil te aanvaar as ditgeopenbaar word.


Gebed is die Christen se asemhaling, mo de jous versmoor Kolossense4:2_6.


RËEL NOMMER VIER:


Wend pogings aan om andere wen vir Christus


A. Jesus het gesê dat "ELKE CHRISTEN is die LIG VAN DIE W RELD"Mattheus 5:14. Die lig wat onts moet gee is Christus se onderrig (leer)in woord en daad. Maar "Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehooris deur die woord van God" Romeine 10:17. Andere sal nie geloof het ofbekeer nie tensy jy die woord van Christus na hulle bring nie. Dit isnie net die werk van die leraar nie, Christua hou jou persoonlikverantwoordelik om die lig van die wereld in hierdie manier te wees.

B. Jesus het gesê dat elke Christen is "Die sout van die aarde"Mattheus 5:13. Die geestelik sout wat die wereld sal beskerm teenverwoesting is die leer van die Here Jesus Christus. Hierdie leer moetgegee word deur sy navolgers Jesus het gesê " Julle is die sout van dieaarde" Ons besit Christus se leer.deur dit oor te dra aan andere omsodoende hulle te red van verwoesting "Christus. hou jou persoonlikverantwoordelik om die sout van die aarde te wees in hierdie manier."

C. In die kerk van die Nuwe Testament was elke Christen 'n predikervan die Woord, Handelinge 8:4. "En die wat verstrooi was (dit is, dieChristene van die kerk in Jerusalem) het die land deur gegaan en diewoord van die evangelie verkondig." As ons die patroon van die Bybelwil volg.is elke Christen verplig deur die apostoliese voorbeeld om diewoord te preek. Almal het wel nie gepreek tydens openbare byeenkomstenie, maar almal het verpligtend gevoel om alle pogings aan te wend omsiele te win vir Christus.


"Christus het geen hande behalwe ons hande om sy werk te doenvandag. Hy het geet voete behalwe ons voete om mense in Sy weg te lei.Hy het geen tong behalwe ons tong om aan die mense te sê Hoe Hy gesterfhet nie. Hy het geen hulp behalwe ons hulp om hulle na Sy kant tebring."


REËL NOMMER VYF:


Vermy Slegte Vriende:

A. As 'n Christen soek na die vriendskap van slegte vriende, soseker soos God's Woord waar is sulke vriendskap sal sy goeie morelestandaarde vernietig. 1 Korinthiërs 15:33.

B. As jy van God geseënd wil word as 'n "gelukkige" Christen danmoet jy nie "Wandel in die raad van die goddelose en nie staan op dieweg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie"Psalm 1:1.

C. Dit meen geensins dat ons 'n "beter of heiliger as julle,"houding teenoor ons vorige vriende van die wêreld moet in neem nie.Maar eenvoudig sal ons net praat, handel en dink as ware toe gewydeChristene in hulle teenwoordigheid. Die soort houding sal hulle sondebestraf en hulle sy nader getrek word na die redder of sal nie langerons vriendskap begeer of opsoek nie.Lees sorgvuldig Romeine 6:16,17;12:1,2 en II Korinthiërs 6:14_17.


Pasop wanneer jou vrienskap jou tyd van gebed verhinder.


REËL NOMMER SES:


Wees Getrou in Bywoning van al die Dienste van die Herk:


A. Onthou dat dieDIENSTE VAN DIE KERK WORD GEHOU MET DIE DOEL OM JOU TE HELP. Dit wordgepreek, die gesange word gesing, die Tafel van die Here word gelê. Diegemeenskap met die gemeerite, dit alles net vir jou. Na die onvang vanjou afwesigheid verydel jy die doel van die kerk byeenkoms.

B. Onthou dat God hetons vermaan in Sy woord, "En laat ons ons onderlinge byeenkomste nieversuim nie". So om weg te bly van kerk liyeenkomste is om God se woordongehoorsaam te wees. Hebreërs 10:25.

C. Onthou om sonderrede weg te bly van die nagmaal tafel maak ons swak en sieklik en diefinale uitslag daarvan is 'n geestelike dood. 1 Korinthiërs 11:30;Johannes 6:53_58. Om die nagmaal te vernalatig is 'n verontagsaming vandie apostoliese voorbeeld (Handelinge 2:42; 20:7) en ongehoorsaamheidaan Christus se direkte opdrag. Lukas 22:19.


Hoe kan ons sê ons het Christus lief, terwyl ons Sy bruid (die Kerk)afskeep? Efésiërs 5:25.


REËL NOMMER SEWE:


Gehoorsaam God se Plan Om Te Gee:


A. Tiendes is dieplan van God vir die finasieële steun van Sy werk soos opgeskrywe in lKorinthiërs 9:13,14. "Weet julle nie dat die wat met heilige dingewerk, uit die heiligdom eet nie; en dat die wat by die "ltaarbesig is, met die altaar deel nie?" Paulus praat van die priesters vandie Ou Testaament wie in die tempel en voor die altaar gedien het,Paulus sê dat hulle het hulle deel vir die diens, en daardie deel watdeur die mense aan hulle gegee word was die tiendes en offerandes).Paulus pas daardie lering nou op die leraars van die evangelie en hy sê"So het die Here ook vir die wat die evangelie verkondig, bepaal dathulle van die evangelie moet lewe."

B. Abraham het 'n tiende aan Melgisedek gegeeongeveer 1900 v.c. 400 jaar voor die wet ingestel was oor hoe gegeemoet word. Jakob het tiendes aan God gegee ongeveer 1800 v.c. 300 jaarvoordat die wet oor hoe gegee moet word ingestel was. Hiervandaan sienons dat dit was 'n basiese beginsel en 'n universele toepassing, engevolglik kon dit nie afskaf word met die afskaffing van die wet tydenskruisiging van Jesus op die kruis nie, want die wet is verwant aan diewette wat aan die Israeliete gegee was. Génesis 14:20;' Hebre*rs 7:1_10; G1nesis 28:22.

C. Jesus het al die standaarde van die OuTestament verhoog. Hy verlaag nooit 'n standaard. Matthéüs 5:20_22,5:27,28,43,44. Daarvoor moet dit tiendes die minimum wees wat ons gee.


Daar is nog geen rekord gevind van 'n Christen terwyl hy 'ntoegewyde lewe lei, en sy tiendes en offerandes aan God gee, dat Godhom nie geseënd het of hy kom nie al sy finasieël probleme naknm nie.


REËL NOMMER AGT':


Hersien Dikwels Die Voorreg Wat Jy Het As 'n Christen.


DINK NET --

A. God het jou liefgehad terwyl jy nog 'n rebel en vyand was dat HySy eie Seun gestuur het vir jou saligheid en geluk. Romeine 5:6_8.

B. A1 jou sondes is vergewe. My wereld! Dit is rede genoeg dat jouhart moet oorloop van blydskap en geluk as jy aan al hierdie wonderlikewaarhede dink.

C. Jy het nou Christus as jou middelaar met God, as middelaar kan Hyjou sondes vergewe deur bekering en gebed.

D. Jy het as 'n persoonlike geskenk van God die Heilig Gees wat injou hart woon en jou lewe vul en motiveer.

E. Jy is 'n lid van die tiggaam van Christus sy kerk en daarom hetjy duisende broers en susters in Christus wat daar is om jou blydskapen hartseer te deel en sodoende mekaar te versterk.


Die Christen is ryk bo alle menselike denk.


REËL NOMMER NEGE:


Moenie Mismoedig Word Nie.


A. Onthou Jou Taak: Die belangrikste taak van Christene indie wêreld is die redding van kosbare siele vir wie Christus gesterfhet.

B. Onthou jou werkgewer: Die Here Jesus Christus deur Homgee God ons alles. Romeine 8:34. As ons swak is "Hy is ons krag as onswysheid benodig kan ons dit van Hom vra en Hy sal ons dit mildelikskenk.

C. Onthou Jou Beloning: Die beloning van die getrouewerkende Christen is die siele wat hy gewin het vir Christus en dieversekering van die Hemel.

D. Onthou jou teenstander: Satan is altyd waaksaam en gereedom die kind van God te verlei. Daar is net een manier om die Satan tebeveg en dit is deur gebed, Bybelstudie en deur vir Christus 'ngetuienis te wees. Bly dig by God in hierdie_maniere en Satan sal vlug.


Hoe kan ons mismoedig word ons dink aan die sarstelling var asHeiland?


REËL NOMMER TIEN.


Verstaan God se Denke van die Lewe.


A. God beskou hierdielewe maar net as 'n oflgrimstog of tydelike verblyf. Génesis 47:9; lPetrus 2:11; Hebreërs 11:13. Dit meen ons is net "verbygangers" ophierdie aarde op ons weg na ewigheid. Met hierdie idee in gegagte kanons nie anders om minder waarde te heg aan material besitting, wat baiemense so kosbaar ag.

B. God wil hê dat jymoet weet dat elke persoon wat op die aarde lewe, is die eienaar van 'newige siel wat sy ewigheid in die hemel of in die hel gaan deurbring,afhangende wat hulle met Jesus Christus doen. Johannes 14:6; Johannes3:36; Markus 16:16. Wat hulle met Jesus Christus doen is jouverantwoordelikheid. Lees Ezekiel 3:16_21, en Handelinge 8:4.

C. God wil hê dat jymoet weet dat die lewe is soos verbygaande stoom (Jakobus 4:14) of sk"duwee (Prediker 6:12). Laat ons dan besef dat baie w"t lewe vandag sal nie 'n ander dag nog 'n geleentheid kryom Christus in hul lewe aan teneem nie, dat vandag die enigste dag isdat persone redding kan verkry. Wil jy hulle nie liefhê in hul verloretoestand en hulle vertel van Jesus die Almagtige wat red nie?


"Daar is net een lewe wat jy moet leef, dit sal gou verdwyn, net ditwat vir Jesus gedoen was bly staan."


_

No comments: